top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Air Asia oorweeg twee Suid-Afrikaanse vlugte

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 10, 2024
1 min read

Asië se grootste laekostediens Air Asia oorweeg dit om vlugte na Johannesburg en Kaapstad in Suid-Afrika bekend te stel. Paul Carrol, Air Asia se kommersiële hoof, het aan Tourism Update gesê dat hulle nog hieroor onderhandel maar hoop om die vlugte teen die vierde kwaartaal van volgende jaar in plek hê. Hy het opgemerk dat die Nairobi-roete as 'n gevallestudie vir roete-uitbreiding na Afrika gebruik sal word. Ononderbroke vlugte, vier keer per week, tussen Kuala Lumpur en Nairobi sal vanaf 15 November begin.

 
 
 

Comments


bottom of page