top of page

Aksynbelasting gee drankhandel oor aan onwettige mark

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Jun 4
  • 1 min read

Die verhoging in aksynsbelasting op alkoholiese drankies gee wettige drankhandel oor aan die onwettige mark. Dit is volgens die Biervereniging van Suid-Afrika.

Die vereniging het gereageer op die 2025-begroting wat verlede maand ter tafel gelê is, en ‘n verhoging van 6,8% vir alkoholiese drankies ingesluit het. 

Die groep sê Suid-Afrika se bierprodusente staar reeds stygende insetkoste, verswakkende verbruikersaanvraag en gespanne infrastruktuur in die gesig.

Intussen maak die onwettige mark ongeveer R11,8 miljard. 

 
 
 

Comments


bottom of page