top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Al hoe meer Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon, keer terug huis toe

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • May 4
  • 1 min read

Suid-Afrikaners wat oorsee woon, begin toenemend hul opsies herevalueer, met ’n klein maar groeiende getal wat terugkeer huis toe.


Daar woon glo sowat 900-duisend Suid-Afrikaners in die buiteland, met al hoe meer wat bevraagteken of dit nog finansieel sin maak om daar te bly. Laer lewenskoste, beter koopkrag en meer bekostigbare gesondheidsorg dryf die tendens.


Jong professionele mense, gesinne en afgetredenes keer terug. Daar is ook ʼn tendens dat vaardige Suid-Afrikaners met internasionale ervaring terugkeer huis toe.


Ter illustrasie. FOTO: Travel and Tour World
Ter illustrasie. FOTO: Travel and Tour World

 
 
 

Comments


bottom of page