top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Amerika betaal nou meer vir Adidas

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
1 min read

Adidas waarsku dat Amerikaanse tariewe ‘n styging in pryse vir Amerikaanse kliënte sal veroorsaak.

Byna die helfte van die maatskappy se produkte word vervaardig in Asiatiese lande wat onlangs handelsooreenkomste met die VSA aangegaan het.

Die twee lande wat die meeste van Adidas se produkte produseer, Viëtnam en Indonesië, het ooreengekom om onderskeidelik ‘n tarief van 20% en 19% in te stel.

Amerikaanse maatskappye wat Adidas-produkte invoer om in Amerika te verkoop, sal die tariewe moet betaal.

 
 
 

Comments


bottom of page