top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Amerikaanse invoertariewe het 'n kleiner effek op SA as verwag

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jun 12
  • 1 min read

Nuwe data toon dat tariewe wat op Suid-Afrikaanse uitvoere na die Verenigde State gehef word nie die waarde van plaaslike produkte, wat na die wêreld se grootste verbruikersmark uitgevoer word, verminder het nie.


Die nominale waarde van Suid-Afrikaanse uitvoere na die VSA het sedert die tariewe in Augustus 2025 ingestel is, met 11 % toegeneem. Die syfers dui daarop dat die vraag na Suid-Afrikaanse produkte in die Amerikaanse mark sterk gebly het ondanks die handelsbeperkings.


Ter illustrasie. FOTO: Fruitnet
Ter illustrasie. FOTO: Fruitnet

 
 
 

Comments


bottom of page