Amerikaners kan uit vrees vir die Ebola-virus nie direk huis toe reis nie
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Jul 15
- 1 min read
Amerikaners in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) mag uit vrees vir die Ebola-virus nie direk na die Verenigde State reis nie.
Hulle moet eers 21 dae in 'n derde land deurbring voordat hulle huis toe mag gaan.
Die aantal bevestigde Ebola-gevalle in die DRK het tot byna 2 000 gestyg, terwyl minstens 702 mense reeds aan die virus dood is.
Daar is tans geen entstof of behandeling vir dié stam van die Ebola-virus nie.








Comments