Amnestie Internasionaal is bekommerd oor teistering weens immigrasiestatus
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Aug 5
- 1 min read
Amnestie Internasionaal het kommer uitgespreek oor bewerings van groepe wat mense teister weens vermeende immigrasiestatus.
Die menseregte-organisasie sê hierdie groepe teiken onwettig migrante, sake-eienaars en gemeenskappe. Die kommer volg op berigte van groepe wat bewys van identiteit van vermeende immigrante aanvra, intimidasie en gedwonge uitsettings uit huise of besighede.
Die organisasie sê hierdie optrede is ‘n skending van menseregte en die oppergesag van die reg.








Comments