top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Amper R2miljard is aan verblyf betaal om studente-uitsettings te voorkom

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2024
1 min read

Die adjunkminister van Hoër Onderwys en Opleiding, sê die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (Nsfas) het vanjaar R1.9miljard aan akkommodasie vir universiteite en TVET-studente betaal. Buti Manamela het tydens die Nasionale Raad van Provinsies se vergadering oor maatskaplike dienste se vraag-en-antwoordsessie bygevoeg dat die administrateur vanaf verlede maand alle wettige fakture van die verhuurders betyds betaal het om enige uitsettings te voorkom. Volgens Manamela het die span ‘n veldtog begin om met akkommodasiediensverskaffers in gesprek te tree om uitdagings en oplossings te bespreek.

 
 
 

Comments


bottom of page