top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

‘ANC-burgemeesterskandidate is deeglik gekeur’

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Aug 7
1 min read

Die ANC het deeglike keuringsprosesse vir sy burgemeesterskandidate gevolg voordat hulle voor die bekendstelling van die party se manifes op 23 Augustus aangekondig sal word.


Volgens die party se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, is kandidate ondervra en volgens die ANC se keuringskriteria beoordeel.


Mbalula voeg by die party is vol vertroue dat die proses geskikte kandidate vir die plaaslike regeringsverkiesing van 2026 geïdentifiseer het.


LUISTER HIER:

Fikile Mbalula

Fikile Mbalula. FOTO: Facebook
Fikile Mbalula. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page