top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

André de Ruyter van oortreding vrygespreek

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 16, 2025
1 min read

Die Openbare Beskermer het die voormalige uitvoerende hoof van Eskom, André de Ruyter, van enige oortreding vrygespreek ná verskeie bewerings. ’n Voormalige Eskom-amptenaar, Solly Tshitangano, het in 2021 ’n klag teen De Ruyter ingedien en hom van rassisme, nepotisme en magsmisbruik beskuldig. Tshitangano het beweer dat De Ruyter in 2020 ‘n kontrakteur aangestel het om brandstofolie-boddokumente te ontleed sonder om die behoorlike prosesse te volg. Business Tech berig die Openbare Beskermer se ondersoek het bevind dat die bewerings oor die onreëlmatige aanstelling ongegrond was.

 
 
 

Comments


bottom of page