top of page

Angus Buchan is weer op die been na twee ligte beroertes

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • May 4
  • 1 min read

Evangelis en skrywer Angus Buchan sê is hy genees en sterk nadat hy twee ligte beroertes gehad het. Die bekende Suid-Afrikaanse boer-evangelis het in ‘n kort videogreep op sosiale media gepraat nadat hy twee dae in die hospitaal deurgebring het. Hy sê die beroertes het op Goeie Vrydag begin en familie het hom aangesê om ‘n dokter te sien, wat hom na ‘n spesialis gestuur het. Volgens Buchan het hulle het ‘n hele dag lank toetse gedoen en hy is ontslaan en weer op die been. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page