top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Apple kry 'n nuwe hoof

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Apr 21
  • 1 min read

Apple het John Ternus as sy nuwe uitvoerende hoof aangewys. Ternus vervang Tim Cook, wat ná 15 jaar as hoof van die tegnologiereus bedank.


Ternus is al 25 jaar by Apple en sal op 1 September die leisels oorneem. Die BBC berig dat Cook uitvoerende voorsitter sal word en toesig sal hou oor die oorgang.


Onder Cook het Apple een van die wêreld se waardevolste maatskappye geword, wat nou ongeveer $4 000 miljard werd is.


FOTO: LA Times
FOTO: LA Times

 
 
 

Comments


bottom of page