top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Arbeidshof tree in oor onregverdige Covid-19 afdanking

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 7, 2024
1 min read

‘n Werknemer van die mediese toerustingverskafmaatskappy, Baroque Medical, is in die arbeidshof weens onregverdig afgedanking in 2021, rakende die Covid-19 inenting. Netwerk24 berig die werknemer, Cecelia Bessick, is afgedank sonder ‘n skeidingspakket nadat sy geweier het om die Covid-19 inenting weens mediese, persoonlike en godsdienstige redes te ontvang. Haar diens is ‘n maand later beëindig weens bedryfsvereistes. Bessick het hulp gesoek by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA), maar was in kennis gestel dat die werkgewer regverdig opgetree het en dat sy op geen skeidingsbetaling geregtig is nie. Die waarnemende regter, Maria Mokhoaetsi, se uitspraak op die Wet op Arbeidsverhoudinge Art. 189 stipuleer dat Bessick onregverdig behandel was en dat sy vergoeding moet kry gelykstaande aan 12 maande

 
 
 

Comments


bottom of page