Ariana Grande stap met die MTV-louere weg
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Sep 8
- 1 min read
Ariana Grande het die MTV Video Music Awards se top-prys gewen vir video van die jaar vir haar musiekvideo van Brighter Days Ahead.
Dit het ook die prys vir beste popliedjie gewen.
EWN berig sy was sigbaar emosioneel toe sy die toekenning ontvang, en sy het haar aanhangers bedank dat hulle saam met haar gegroei het, en so ondersteunend van haar as mens was.





Comments