top of page

ATLETIEK: 2025 Comrades sal vanjaar in twee sarsies wegspring

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Mar 7, 2025
  • 1 min read

Die Comrades sal ‘n historiese verandering vir die 2025-wedloop maak wat vir die eerste keer twee afsonderlike begin tye bekendstel. Die begin tye gestel vir 05:45 en die tweede om 06:00 die oggend het ten doel om veiligheid te verbeter , opeenhoping te verminder en ‘n gladder ervaring vir deelnemers te skep. Ten spyte van die afsonderlike begin tye sal beide groepe hul reis by die Pietermaritzburg-stadsaal begin en die tradisie van die “Down Run to Durban’s People’s Park”   handhaaf. Besoek die Comrades Marathon se amptelike webtuiste by www.comrades.com vir meer inligting.

 
 
 

Comments


bottom of page