top of page

ATLETIEK: KZN Atletiek wil afrigter Sepeng ondersteun

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Jul 8
  • 1 min read

KwaZulu-Natal Atletiek beplan om die reiskoste van afrigter Samuel Sepeng te dek wat die Wêreld Binnenshuise 800m-kampioen Prudence Sekgodiso mentor. Sepeng bly ‘n integrale deel van die KwaZulu-Natal Atletiek-opstelling terwyl voorbereidings vir die Wêreldkampioenskappe in Tokio begin. KwaZulu-Natal Atletiek se president Steve Mkasi sê hulle sal eerder belê in die ondersteuning van hoogs presterende afrigters as om geld te mors op interne geskille. Mkasi voeg by dat finansiële beperkings beteken dat nie elke afrigter befonds kan word nie.

 
 
 

Comments


bottom of page