top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

ATM eis geregtigheid vir listeriose-slagoffers

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2024
1 min read

Die African Transformation Movement (ATM) eis geregtigheid vir slagoffers van die listeriose-uitbraak in 2017. Die uitbreking, wat meer as ‘n duisend mense geraak het, is na bewering veroorsaak weens nalatigheid deur Tiger Brands. Die ATM dring daarop aan dat die slagoffers vir enige lyding of verlies vergoed moet word. Zama Ntshona, ATM-woordvoerder, sê die regering, politieke partye, aktiviste, geloofsinstellings en elke Suid-Afrikaner in die land moet saamstaan sodat geregtigheid kan geskied.

 
 
 

Comments


bottom of page