top of page

Bfn loop ook ‘n hoe risiko vir hewige watertekorte

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jan 19
  • 1 min read

Weens stelseltekorte loop onder andere Bloemfontein en Polokwane 'n hoë risiko vir hewige watertekorte.


Dit volges die Departement van Water en Sanitasie. Intussen is Knysna glo net dae weg van krane wat leegloop – dit minder as ‘n dekade nadat Kaapstad dit net-net vermy het om die wêreld se eerste groot stad sonder water te word.


News24 het kenners binne en buite die regering gevra waar die volgende sogenaamde dag nul in Suid-Afrika moontlik kan wees – en wat gedoen kan word om dit af te weer.


Volgens die departement word daar ingegryp, en is hulle besig om nou met munisipaliteite saam te werk om onderbrekings in watervoorsiening te voorkom.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

Comments


bottom of page