top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Baie ongedokumenteerde buitelanders kwalifiseer nie vir vlugteling- of asielsoekerstatus nie

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Jul 13
1 min read

Volgens die Suid-Afrikaanse regering kwalifiseer baie ongedokumenteerde buitelandse burgers wat in Suid-Afrika is, nie vir vlugteling- of asielstatus nie.


Die Verenigde Nasies sê daar woon na raming 250 000 vlugtelinge en asielsoekers in Suid-Afrika.


Die land repatrieer tans ongedokumenteerde buitelandse burgers terug na hul tuislande ná ’n reeks betogigns teen hulle.


Suid-Afrika sê politieke onstabiliteit in ander lande dra by tot die immigrasieprobleem in die land.


Ter illustrasie. FOTO: GroundUp
Ter illustrasie. FOTO: GroundUp

 
 
 

Comments


bottom of page