top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Baie Suid-Afrikaanse maatskappye weerhou pensioenfondse van werknemers

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2024
1 min read

Twee-en-tagtig persent van maatskappye in Suid-Afrika het pensioenfondse teruggehou wat hulle in die 2023/24-boekjaar van hul werknemers afgetrek het. Dit is volgens die Pensioenfondsbeoordelaar. Die Pensioenfondsbeoordelaar sê hierdie neiging is al jare aan die gang en bly ‘n bekommernis. Die ATM het die tendens veroordeel en as roof beskryf. Die party se woordvoerder, Zama Ntshona, versoek die regering om onmiddellik op te tree teen al die verantwoordelike maatskappye.

 
 
 

Comments


bottom of page