top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Bakkie-ongeluk onder Modderrivierbrug eis een lewe

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jan 29, 2025
  • 1 min read

Een persoon is oorlede en nog een beseer nadat ’n bakkie vanaf die Modderrivierbrug op die N8, Sanaspospad oos van Bloemfontein geval het. Nuusflits berig dat verskeie nooddienste op die toneel onder die brug opgedaag het. Die beseerde insittende moes na die ambulans op die pad gedra word, terwyl die ander insittende op die toneel dood verklaar is. Dit is onduidelik wat die ongeluk veroorsaak het.

 
 
 

Comments


bottom of page