top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Barbara Creecy sê daar is geen behoefte om spoorlyne te privatiseer nie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 12, 2025
1 min read

Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê daar is geen behoefte om spoorlyne te privatiseer nie.


Creecy het die week die media toegespreek oor die vervoerekonomie.


Sy het haar kommer uitgespreek dat die privaatsektor sal sukkel om spoorweg-passasierslyne wat nie winsgewend is nie, te bedryf.


Creecy sê daar is tans geen voorneme om operateurs uit die privaatsektor in die spoorwegnetwerk in te bring nie.


Ter Illusrasie. FOTO: Wix
Ter Illusrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page