Beesvleis is veilig om te eet, ondanks bek-en-klouseer

Jun 20, 2025
1 min read
Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het bevestig dat 900 000 dosisse bek-en-klouseer-entstof in Suid-Afrika aangekom het.
Dít kom nadat die uitbreking ‘n skerp styging in rooivleispryse veroorsaak het en tot ‘n uitvoerverbod gelei het.
Steenhuisen sê inentings sal in Gauteng en KwaZulu-Natal begin.
LEES HIER:
Hy sê rooivleis bly veilig om te eet en doen ‘n beroep op die publiek om boere tydens die herstelproses te ondersteun.
LUISTER:








Comments