top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Belastingbetalers gaan vasgevat word

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2024
1 min read

Belastingbetalers wat hul belastingopgawe laat indien gaan deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens vasgevat word. Die sperdatum vir individuele belastingopgawes is Maandag, 21 Oktober - tensy jy ‘n voorlopige belastingbetaler is. Die wat nie die sperdatum haal nie, sal heel waarskynlik deurlopende maandelikse boetes, vanaf R250 per maand, oploop. Boetes ter waarde van meer as R4.2-miljard is vir uitstaande opgawes van 2.5 miljoen belastingbetalers, vir die 2021 en 2022 belastingjare, deur die inkomstediens opgelê.

 
 
 

Comments


bottom of page