top of page

Belastingkundiges waarsku Suid-Afrikers in die buiteland

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jan 13
  • 1 min read

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens verskerp hul optrede teen Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon, met belastingkundiges wat waarsku dat baie verborge belastingrisiko’s in die gesig staar.


Tax Consulting SA sê deur die land te verlaat of van burgerskap afstand doen beëindig nie outomaties belastingverpligtinge nie.


Die firma waarsku dat hierdie algemene misverstand individue jare later aan groot belastingverpligtinge kan blootstel.


Kenners verduidelik dat die Suid-Afrikaanse belastingwetgewing onderskei tussen burgerskap en belastingverblyf, indien hulle nie formeel belastingverblyf beëindig nie, kan die uitgewekenes vir plaaslike belasting aanspreeklik gehou word.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix



Comments


bottom of page