Bendes infiltreer glo gevangenisprogramme om ontsnappings te beplan

1 day ago
1 min read
Bendes wat as die Groot Vyf en die Lugmag bekendstaan, opereer volgens die kommissaris van Korrektiewe Dienste, Makgothi Thobakgale, in Suid-Afrikaanse gevangenisse.
Thobakgale het voor die Madlanga-kommissie gesê die Groot Vyf is hoofsaaklik in Limpopo, Noordwes en Mpumalanga werksaam.
Dit terwyl die Lugmag rehabilitasieprogramme en gevangeniskomitees infiltreer om inligting in te samel en ontsnappings te beplan.
LUISTER HIER:
Makgothi Thobakgale








Comments