top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Beslag gelê op miljoene rande se vervalste goedere

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 6, 2024
1 min read

Die polisie in Gauteng en die Wes-Kaap het beslag gelê op vervalste goedere ter waarde van meer as R94-miljoen tydens ‘n verwyderingsoperasies. Die goedere sluit klere, tekkies, rugsakke, toiletware, haarverlengings, handelsmerkverpakking, etikette, masjinerie en ander toerusting in. Dit is in beslag geneem by verskeie stoorgeriewe rondom Gauteng en ‘n winkelsentrum in die Wes-Kaap. Volgens ‘n polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Amanda van Wyk, het beamptes ook vyf verdagtes in hegtenis geneem vir die oortreding van die Wet op Vervalste Goedere en die Immigrasiewet.

 
 
 

Comments


bottom of page