top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Besnoeiing van onderwysposte kan tot chaos in skole lei

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2024
1 min read

Onderwyskundiges waarsku dat die verwagte reuse besnoeiing van onderwysposte tot chaos in sommige skole kan lei. Provinsies sal weens begrotingsbesnoeiings na verwagting aanstaande jaar met ‘n groot aantal kontrakposte weg moet doen. Vakbonde sê dit sal tot ‘n toename in klaskamergroottes lei, en ook dat dit skole in arm gemeenskappe is wat die ergste hierdeur geraak sal word. KwaZulu-Natal verwag om 11 000 poste te sny, terwyl die Wes-Kaap meer as 2 400 onderwysposte kwyt kan wees.

 
 
 

Comments


bottom of page