top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Bestuurders moet versigtig wees vir slaggate op Vrystaatse paaie

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Apr 7, 2025
  • 1 min read

Weens verskeie slaggate op Vrystaatse paaie word padgebruikers gemaan om versigtig te wees. Daar word berig die slaggate het reeds skade aan vele voertuie aangerig en kan ook to moontlike ongelukke lei. Daar is veral ‘n enorme slaggat op die N1-suidwaards, sowat ses kilometer verby die Koppies-afrit wat kommerwekkend is. Volgens die voorsitter van die die Vrystaatse Padvoorvalbestuurstelsel, Sipho Towa, is die betrokke owerhede ingelig, en hulle sal daaraan werk om die gate te herstel en die toestand van die paaie te verbeter.

 
 
 

Comments


bottom of page