top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Beurtkrag sal vir eers opgeskort bly

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 26, 2025
1 min read

Aangesien Eskom vier eenhede met ‘n bykomende eenheid van ‘n vorige onderbreking teruggekry het, sal beurtkrag vir eers opgeskort bly. Volgens Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, het Eskom weer byna tweeduisend-700 megawatt aanlyn gebring. Die kragvoorsiener het vroeër die week gewaarsku teen ‘n hoë risiko van beurtkrag weens verskeie eenhede wat onklaar raak. Eskom voeg by die stelsel is tans stabiel, maar bly beperk.

 
 
 

Comments


bottom of page