top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Binnelandse Sake sorteer die agterstand van ID-aansoeke uit

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 26, 2024
1 min read

Die groot agterstand van ID-aansoeke is volgens Leon Schreiber, die minister van Binnelandse Sake, uit die weg geruim. Die agterstand het op net onder 250-duisend begin en sedert November verlede jaar opgehoop. Hy sê hy is vasbeslote om Binnelandse Sake te hervorm tot ‘n doeltreffende, wêreldklas organisasie wat waardigheid vir almal lewer.

 
 
 

Comments


bottom of page