top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

BKS: Alle beeste in SA sal ingeënt word

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Nov 27, 2025
  • 1 min read

Die regering het aangekondig dat alle beeste in die land teen bek-en-klouseer (BKS) ingeënt sal word.


Talle boere is in verskeie uitbrake die jaar geraak.


Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het aan die African Farmers’ Association of South Africa Leadership and Partnership Conference gesê dat daar ‘n volledige inenting teen die siekte sal wees.


Die inentingsveldtog sal in Februarie 2026 begin.


Volgens die Departement van Landbou bly die grootste enkele risiko vir die verspreiding van dié siekte - die onbeheerde verskuif van beeste.


Ter illustrasie. FOTO: SABC News
Ter illustrasie. FOTO: SABC News

 
 
 

Comments


bottom of page