BKS: Die aantal bevestigde gevalle in die VS styg steeds
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Jun 2
- 1 min read
Die aantal bevestigde gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat het tot 604 gestyg.
Vrystaat Landbou sê dat die aantal vermoedelike gevalle nou op 412 staan. Dit is ten spyte van ʼn massa-intentingsveldtog in die provinsie en die res van Suid-Afrika.
Die landbou-organisasie waarsku dat nie-aanmelding steeds een van die grootste gevare in die bekamping van die siekte onder vee is.








Comments