Bloemdal en Ferreira het ’n kragonderbreking
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Feb 20, 2025
- 1 min read
Daar is ’n noodkragonderbreking wat Bloemdal en Ferreira raak. Volgens Centlec se kennisgewing is hul tegniese span ontplooi en werk hard om die probleem so vinnig moontlik te identifiseer en op te los. Hulle sal glo terugvoer verskaf oor die geskatte hersteltyd sodra meer inligting beskikbaar is.







Comments