top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Bloemfontein DBV te laat om ’n hond te red

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 3, 2025
1 min read

Die Bloemfontein Dierebeskermingsvereniging (DBV) was te laat om ’n hond te red. Volgens ’n Bloemfontein DBV Facebook plasing sê inspekteur, Lucky Olifant, die polisie het hulle oor ’n pitbull in ’n warm, stilstaande voertuig in Bloemfontein se middestad ingelig. Die DBV het die hond op die toneel dood aangetref. Die eienaar is in hegtenis geneem en ingevolge die Dierebeskermingswet aangekla.

 
 
 

Comments


bottom of page