top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Bloemfontein-ma het dogter glo vir bedrog gebruik

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 14, 2024
1 min read

Die Valke het Mamello Kate Khabo op aanklagte van mediese fonds-bedrog in hegtenis geneem. Volgens ’n polisie-mediaverslag het Khabo na bewering haar een dogter, wat nie op mediese fonds geregistreer is nie, by Busamed Private Hospitaal laat opneem - maar sy het glo sy haar ander dogter, wat wel as ‘n begunstigde geregistreer is, se besonderhede gegee. ‘n Saak van bedrog is aangemeld en na die Valke se Eenheid vir Ernstige Korrupsie-ondersoeke in Bloemfontein oorgeplaas. Die GEMS mediesefonds het ’n verlies van oor die R400 000 gely. Die dogter wat in die hospitaal was is intussen oorlede.

 
 
 

Comments


bottom of page