top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Bloemfontein treur oor afsterwe van onderwys- en sportikoon

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 30, 2024
1 min read

Die voormalige onderhoof van Pholoho Spesiale Skool, Johan Venter, is in Mediclinic Bloemfontein oorlede na ’n ses weke lange stryd teen ’n bloeding op sy brein. berig dat Venter verskeie hoë poste in die sportafdeling vir verstandelik gestremdes beklee het en gereeld nasionale spanne na internasionale byeenkomste vergesel het. Sy bloeding is twee keer tydens sy hospitaalverblyf verlig. Dit is onduidelik hoe hy die breinbloeding opgedoen het, maar hy het ook ’n virus en ’n swaminfeksie in die hospitaal opgedoen. Venter se vrou, Erika, sê die oudonderwyser het die laaste tyd gesukkel om te praat en met gebare gekommunikeer.

 
 
 

Comments


bottom of page