top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Bloemfontein verloor 'n groot gees in die kosbedryf

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 11, 2025
  • 1 min read

Bloemfontein is 'n bekende gesig minder nadat die stigter van Ouma se Kombuis, Lita Kotze, oorlede is.

Kotze het aan kanker gely en is Woensdag in Bloemfontein Hospice oorlede.

Bloemnuus berig sy het Ouma se Kombuis verlede jaar verkoop kort nadat die winkel, wat jare lank in Tweede Laan in Westdene was, na Jock Meiringstraat verskuif het.

 
 
 

Comments


bottom of page