top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Bloemfonteiner kry 18 jaar tronkstraf vir verkragting van sy meisie

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Nov 15, 2024
  • 1 min read

’n Hof in Bloemfontein het ’n 27-jarige misdadiger tot 18 jaar tronkstraf gevonnis vir die verkragting van sy meisie. Wesley Motshoane het sy meisie op 15 Oktober in hul huis in Bloemside aangerand en verkrag nadat hulle ‘n rusie gehad het. Sy is die volgende dag na die Bloemspruit-polisiestasie om die misdaad aan te meld.

 
 
 

Comments


bottom of page