top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Bloemfonteiners word oor erge donderstorms gewaarsku

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
1 day ago
1 min read

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n Geel Vlak 2-waarskuwing uitgereik vir storms wat gepaard kan gaan met sterk, skadelike winde, swaar reën en weerlig.


Die Mangaung Metro Munisipaliteit moedig Bloemfonteiners aan om op die uitkyk te wees vir plaaslike oorstromings in laagliggende gebiede en op paaie.


Die storms kan ook bome ontwortel, paaie en infrastruktuur beskadig, en selfs tot plaaslike brande weens weerlig lei.


Bloemfonteiners word aangeraai om waaksaam te bly en die nodige voorsorgmaatreëls te tref.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page