top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Bloemfonteinse kultuurfees stel plaaslike modeontwerpers ten toon

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 21, 2024
1 min read

Plaaslike modeontwerpers van regoor die Vrystaat, wat hul unieke, lewendige drukklere by vanjaar se Lemo Qoai-modeskou in Bloemfontein ten toon gestel het, meen die platform het die nodige blootstelling aan hulle gebied. SABC-nuus in die Vrystaat berig die modevertoning, wat deur honderde bygewoon is, het jong opkomende plaaslike ontwerpers, sowel as internasionale gevestigde ontwerpers, vertoon. Die vertoning was die tweede laaste been van die 15-dae -ange Lemo-kultuurfees wat sedert die begin van die maand deur sowat 7 000 besoekers bygewoon is. Volgens Lemo Festival stigter, Freddie Kenny, het die fees sy verwagtinge oortref.

 
 
 

Comments


bottom of page