top of page

Bloemfonteinse-skool versprei 1 500 pare skoene

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Feb 18, 2025
  • 1 min read

Skoolhoof, Roland Rudd, van die Bloemfonteinse St Andrew’s Skool het met die minister van onderwys, Siviwe Gwarube, Meals on Wheels en die Our Shoes Organisation saam gespan om ‘n 1 500 pare skoene aan minderbevoorregte skole in Suid-Afrika te versprei. Dié skool hoop om meer skoene aan diegene wat dit die nodigste het te bring en so die waardigheid van leerders regoor die land te herstel.

 
 
 

Comments


bottom of page