BLSA ontken dat hy politieke inmenging by Eskom wil afdwing
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Jul 6
- 1 min read
Business Leadership South Africa (BLSA) het beskuldigings ontken dat hulle politieke inmenging by Eskom wil afdwing.
Eskom het die organisasie daarvan beskuldig dat dit politieke inmenging in die herstrukturering van die transmissie-afdeling wil bewerkstellig. Eskom sê BLSA se voorspraak het versteekte motiewe gehad.
BLSA sê hulle wil hê Eskom moet die wet nakom. Die organisasie voeg by Eskom moet by die beleid bly en ontbondeling onmiddellik implementeer.








Comments