BLSA sê SA moet sy ekonomiese prestasie omkeer

Aug 17
1 min read
Business Leadership South Africa (BLSA) sê Suid-Afrika moet sy ekonomiese prestasie omkeer om die verlies aan werksgeleenthede te stop.
Die organisasie sê die werkloosheidskrisis vererger.
Statistieke Suid-Afrika het verlede week onthul dat die werkloosheidsyfer tot 33,6 % gestyg het.
BLSA sê die statistieke toon ’n verergerende krisis, veral onder jong mense. Dit sê Suid-Afrika moet hervormings implementeer wat tot ekonomiese groei sal lei.









Comments