top of page

Bluey is nou ook in Afrikaans te sien

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 5
  • 1 min read

Die geliefde Australiese kindertelevisieprogram Bluey maak sy debuut in vier Afrika-tale.

Dit kom nadat die BBC aangekondig het dat die animasiereeks nou in Afrikaans, Zulu, Swahili en Nigeriese Pidgin uitgesaai sal word.

Good Things Guy berig die BBC sê dié stap handel daaroor om konneksie te verseker.

Deur Bluey in vier Afrika-tale aan te bied, beteken dat meer kinders die betowering van gesinslewe, verbeelding en emosionele groei in hul moedertaal kan ervaar.

 
 
 

Comments


bottom of page