BKS: Boere is gefrustreerd met die regering se reaksie
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Feb 3
- 1 min read
Updated: Feb 5
Boere het kommer uitgespreek oor die wyse waarop die regering die verspreiding van bek-en-klouseer hanteer.
Boere voer aan dat die minister van Landbou, John Steenhuisen, nie die erns van die siekte verstaan nie.
Hulle glo dat die impak vermy kon gewees het as die entstof aan al die betrokke boere beskikbaar gestel was.
Boere meen die departement het versuim om die entstof onmiddellik beskikbaar te stel, met rampspoedige gevolge.
Die jonste syfers toon daar is tans 256 bevestigde gevalle in die Vrystaat.







Comments