top of page

BOKS: Dis “Bok vs Bok hierdie Donderdagaand wanneer oud-Springbokke Boks

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Oct 13
  • 1 min read

Dis “Bok vs Bok hierdie Donderdagaand wanneer oud-Springbokke, Ollie le Roux en James (Bullet) Dalton teen mekaar uitdraf vir 'n boksgeveg.


Bullet, het onlangs die grappige waarskuwing gerig aan Ollie le Roux om nie “soos ’n cheetah weg te kruip” nie – ’n speelse steek wat reeds vir opwinding onder aanhangers sorg.


Die geveg, vorm deel van Hoërskool President Steyn, in Bloemfontein, se Boere Oktober Feesweek, ten bate van dié skool.


Vir ondersteuners is dit meer as net ’n wedstryd – dis ’n viering van rugbygeskiedenis, kameraadskap en die legendariese gees wat die Springbokke nog altyd onderskei.


FOTO: Wix
FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page