top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

BOKS: Fillippynse legende Manny Pacquiao klim weer terug in kryt vir titelgeveg

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • May 22, 2025
  • 1 min read

Die Filippynse legende en ‘n voormalige senator Manny Pacquiao het sy uittrede onderbreek om weer deur die toue te klim vir die Wêreldboksraad se weltergewig-kampioenskap op 19 Julie in Las Vegas. Diè 46-jarige is die enigste bokser wat wêreldkampioenskappe in agt afsonderlike gewigsklaste gewen het en was ook die oudste weltergewig-kampioen toe hy op 40-jarige ouderdom diè titel ingepalm het in 2019. “Pacman”  soos hy in die kryt bekend gestaan het sal die 30-jarige Mario Barrios in die MGM Grand aandurf en het op sy Instagram-blad geskryf het dat hulle geskiedenis gaan maak.

 
 
 

Comments

Couldn’t Load Comments
It looks like there was a technical problem. Try reconnecting or refreshing the page.
bottom of page