top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Bosa eis dat die Register vir Seksuele Oortreders vir die publiek toeganklik gemaak word

Writer: Saamgestel deur Jana Roos
Saamgestel deur Jana Roos
Oct 13
1 min read

Bosa sal Woensdag na die Departement van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling in Tshwane opruk.


Die party eis dat die regering die wet wysig om die publiek toegang tot die Nasionale Register vir Seksuele Oortreders te gee. Volgens Bosa het meer as 20 000 Suid-Afrikaners ’n petisie onderteken waarin toegang tot die register geëis word.


Bosa sê toegang tot die register sal lede van die publiek help om hulself teen seksuele oortreders te beskerm.


Ter illustrasie. GRAFIKA: Facebook
Ter illustrasie. GRAFIKA: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page