Bosa ondersteun nie BTW-verhoging nie

Apr 8, 2025
1 min read
Bosa sê hy ondersteun steeds nie die land se 0,5% BTW-verhoging nie. Dit is ten spyte daarvan dat hulle een van die partye is wat verlede week ten gunste van die verhoging gestem het. Bosa se Nobuntu Hlazo-Webster het aan die media gesê hulle vra steeds vir ‘n ommekeer. LUISTER HIER:








Comments